top of page
Stokes_BAckground_Top.png

Wiskunde Lesse

​"Math is the only place where truth and beauty mean the same thing". Danica McKellar
Klasse


Wiskunde ekstra klasse word weeksdae saans aangebied vir leerders vanaf graad 1 tot graad 12. Die lesse word aangebied 1 tot 1 om die leerder in diepte te help met slegs werk waarmee hul vashaak. Leerders wat in graad 1 tot graad 3 is se lesse is 30 minute lank, vanaf graad 4 to 12 word lesse 50 minute lank. Leerders in graad 10 tot 12 het die opsie om een les per week te neem of twee lesse per week.

​Eksamen Pakkette
​
Eksamen pakkette sal aangebied word op aanvraag. Hierdie pakkette sal aangebied word op Vrydae en/of Saterdae , afhangende van die leerders en aanbieders se skedules.

Hulpbronne

​
Die leerders sal 'n werkboek ontvang waaruit die lesse deur die jaar aangebied word. Asook additionele notas soos die lesse benodig.

Kostes

 

'n Registrasie fooi van R200,00 sal gebruik word om die werkboeke aan te skaf.​
 

Wiskunde_Fooie.png
Registrasie Vorm

Email:         stokestutoring22@gmail.com

Tel:               0725975783

Location:    253 Gannet crescent, Wierdapark X1, 0157

  • Instagram
  • Facebook

© 2023 by Stokes' Tutoring

Made by  Wix.com

bottom of page